Infinite Entertainment, Zero Cost: Get Your Free Books, Music, and Videos Today!

Tewie Wessels

Description
Vir GOD, VOLK en VADERLAND.
Advertising
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago

2 months, 3 weeks ago

Livestream recordings from Groblersdal court proceedings on 16/02/24 via Boermedia
https://www.facebook.com/share/v/9YKxk9MARkBjeGZ6/?mibextid=oFDknk

Facebook

Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

2 months, 3 weeks ago

Hallo.

Die uitstpraak is tot Maandag 19 Februarie voorbehou.

Ons bid steeds vir die manne en almal betrokke by die saak.

Dankie vir elke omgee en gebed.

Groete

2 months, 3 weeks ago

Tewie Wessels, our friend and Boer activist, has been arrested for protesting on behalf of a father and son who have also suffered at the hands of an unjust South African legal system. He has not promoted violence of any kind or broken any laws. He simply…

4 months ago

Ek is regtig opgewonde oor die oplewing van patriotisme in ons land, veral onder ons jong manne en vroue. 'n Goeie voorbeeld na my mening is die oplewing en hernude herdenking van geloftedag op 16 Desember. Nie in die laaste 30 jaar was daar soveel vuur in ons mense se harte nie. Tough times create strong men, strong men create prosperous and easy times. Easy times creates weak men and weak men create tough times that's the circle of a nation.

4 months, 1 week ago

Hierdie video bevat my harts gedagtes, my stryd en strewe.
My drome vir die lewe en hoop vir die toekoms dalk beteken my pad met sy lesse iets vir iemand.....

Dit is nie die hoeveelheid jare in jou lewe nie maar die hoeveelheid lewe in jou jare wat jou definieer.

5 months, 1 week ago

Goeie middag almal

Hierdie is nie misdaad dit is terreur, dit is ekonomiese sabotasie.

Na gesprekke met onder andere die slagoffers van die gewraakte Bees vergiftiging is dit duidelik dat hierdie knaap nie skroom om skade te maak nie.

Ek het gehoor hoe hy produsente afpers deurdat hulle hom moet betaal anders sal daar vee wegraak. Ek moes aanhoor hoe klagtes afwater en bewysstukke wegraak.

Die vraag is of JY gaan toekyk hoe hierdie tipe ding na jou distrik oorspoel met gevoude handjies sê dit sal by ons nooit gebeur nie. Hierdie man se netwerk is alreeds n raduis van 400 km. Hy hou nie net ñ gevaar vir die veeboere van daardie omgewing in nie hy hou n wesenlike gevaar vir Bio sekuriteit ook in.

Ons moet mooi dink hoeveel in ons industrie is nodig alvorens ons nie meer kan voortbestaan nie.

Besluit self hoe jy teenoor n terroris van jou industrie wil voel

6 months, 3 weeks ago

Die video is die gevoel in my hart vanaand voor hierdie kampvuur. Die gedagtes oor die hede, die verlede en die toekoms. Ek wonder wat kon gewees het as meer van ons regtig lief was vir hul eie, ek wonder WAT AS ......
Dit is onmoontlik vir my om die seer van ander mis te kyk dit gee my 'n beklemming op my bors, soos 'n vulkaan wat wil uitbars, maar net een van emosie en gevoelens en dit bars ook soms uit in 'n see van seer en moedeloosheid vir ons wat die Volk so liefhet.

8 months, 1 week ago
Once in a blue moon ***🌝*** …

Once in a blue moon 🌝 moon.

Die super blou maan sal eers weer in 2037 gebeur
Onthou gaan buite en geniet.

8 months, 3 weeks ago

Hoe groot is ons volk se eeue oue groot verlange na vryheid...?
O hoe hard my volk, roep jou roep stem na vryheid en jou eie Vaderland wat so wreed van jou ontneem is.
Vir ons volk is GOD, Volk en Vaderland ons leuse.

We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago