La vraie vie en Russie ??
Last updated 8 months, 2 weeks ago
Last updated 2 months, 3 weeks ago
Ek het 'n groot bekommernis en dis 'n snel groeiende euwel wat kop uitsteek in ons Volk, dit is klassisme.
Ek tel dit al hoe meer en meer op. Ek weet "snobs" was daar nog altyd maar die keer is dit anders as net gewone "snobs". Dit is 'n kanker wat die armes wegwens of self doodwens en die eie ek as beter as almal anders sien. Hulle sien geen geloof, ras, kleur, geslag, verkeerd of reg nie maar net geld en mag.
Die vloek wat dit op ons Volk sal bring vanaf God sal ondraagbaar groot wees as ons hulle ons leiers maak en aanhou navolg.
Die hoërklas sal ook doelbewus die wat hulle dink laerklas is probeer benadeel.
Klas word nie bepaal deur geld in my oë nie, maar deur die edelheid van jou siel, die krag van jou inbors en die diepte van jou geloof
Die Boere op die foto was brandarm met bitter min besittingkies binne in 'n oorlog gewikkel maar hulle klas was so hoog vêr bò die wat vandag snobisties is.
Klassisme se definisie: Die vooroordeel of diskriminasie op grond van sosiale klas. Dit bevat individuele houdings, gedrag, beleidstelsels en praktyke wat ingestel is om die hoërklas te bevoordeel ten koste van die laerklas.
My Geloftedag toespraak.
Die video is spesiaal in engels vir die engelsprekendes veral die liberale beskou dit ook in daardie lig.
Statement by a Boer.
The liberals (DA) in South-Africa is the biggest racists and I will explain my statement in this video.
#DemocraticAlliance #anc #politics #southafrica
Belangrike opdatering.
Soos almal weet is daar die naweek 'n samekoms waar daar hulp verleen gaan word aan die "mensies" van Rosetta van Wyk. Ons verwag tussen 150-200 mense, meeste kinders.
Ek is Vrydag die heledag besig met die voorbereiding van 'n bees, om die vleis te kan uitdeel saam die kospakkies wat Rosetta bymekaar gemaak het vir die dag.
Die groot springbok jag is uitgestel tot in met Julie. Ek beplan om dan die vleis uit te deel aan verskeie instansies en plekke waarvan ek bewus is. Indien daar nog boere daarbuite is wat wild wil verminder kontak my asseblief en ons deel die vleis uit aan ons mense wat dit die nodigste het. Die klereskenkings ens. die afgelope tyd aan die Vlinderfonds waar ek betrokke is gaan ek ook hier uitdeel.
Op Vrydag is oom Chris Harmse se begrafnis ek kan dit nie bywoon a.g.v. die projek van Rosetta. Ek weet egter oom Chris sou verstaan het. Sy hart het vuurwarm vir ons Volk geklop so ek dra ook die naweek op aan sy nagedagtenis.
Almal wat geskenk het sovêr ons waardeer dit so verskriklik baie, julle gee my hoop, gisteraand het ek gevra vir 1 brood per kospakkie op my WhatsApp groepe en ons het dubbel ontvang so ons kan dit ook so uitdeel.
Dankie my hartsmense.
Indien julle wil betrokke raak.
[email protected]
https://www.facebook.com/share/v/i21EfBHtjf5EyAUN/?mibextid=4rjikB
?????????????
Die was n soortgelyk projekt laasjaar.
Tewie Wessels
Log in or sign up to view
See posts, photos and more on Facebook.
La vraie vie en Russie ??
Last updated 8 months, 2 weeks ago
Last updated 2 months, 3 weeks ago