DOEN DIT SELF

Description
Leer jouself om dinge te doen. Videos en algemene info van oraloor versamel om elkeen iets te leer vir die toekoms.
Advertising
We recommend to visit
Fk43
Fk43
183,880 @fkhhoc

Last updated 1 year ago

Last updated 2 days, 6 hours ago

𝓦𝓵𝓬 𝓽𝓸 𝓶𝔂 𝓬𝓱𝓪𝓷𝓷𝓮𝓵 🫶🏻👼🏻✨
id instagram @sogand_en
https://t.me/HarfBeManBOT?start=NTc1NTE1NTU0Mg
نظر یا انتقادی چیزی👆🏻♥️

1 month, 3 weeks ago
OM HARDE PUTTY weer sag te …

OM HARDE PUTTY weer sag te maak

Voeg `lynolie by as die putty te veel uitgedroog het, hoeveelheid hang af van waarvoor jy die putty wil gebruik.

As jy baie byvoeg, voeg net kalsiumkarbonaat by, maklik om as Pollifilla-poeier by die hardewarewinkel te vind.

As jy vensters klaar bewerk het, kan die kalsiumkarbonaat met 'n sagte kwas afgestof word om die oliemerke op die glas te verwyder.`

https://t.me/diyforever/149

2 months ago

Maak jou eie natuurlike pynmiddel.

Gesondheidswenk van die week...

Hoe om jou eie pynwerende middel saam te stel vir alle soorte pyne.

(Nog nie self uitgetoets nie, maar goed om te weet vir die dag wanneer apteke nie meer bestaan nie)

🌕 https://t.me/dotyellow/9110

5 months, 3 weeks ago

Diy Birdfeeder.

https://t.me/diyforever/145

5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
5 months, 3 weeks ago
DOEN DIT SELF
8 months, 3 weeks ago

Prepper Tip ...met parrafien

Bietjie oudmodies...maar werkbaar. Ek is seker baie kan hierdie plan self aanmekaar slaan... as hulle in die buiteland sit of sulke goed kan doen

Vir die wat voel dit is te veel werk. Kyk na die aanbod.

Eg Boer hand gemaakte Parafien geyser.

Ek woon self op die plaas en almal hier rond gebruik hom vir n stort . Dit is waar hy die mees effektiefste werk.

R1400 sonder kourier koste.

Kontak Johan op
+27 76 140 3075

🌕 https://t.me/dotyellow/8031

We recommend to visit
Fk43
Fk43
183,880 @fkhhoc

Last updated 1 year ago

Last updated 2 days, 6 hours ago

𝓦𝓵𝓬 𝓽𝓸 𝓶𝔂 𝓬𝓱𝓪𝓷𝓷𝓮𝓵 🫶🏻👼🏻✨
id instagram @sogand_en
https://t.me/HarfBeManBOT?start=NTc1NTE1NTU0Mg
نظر یا انتقادی چیزی👆🏻♥️