Dive into the Ultimate Free Library: Your One-Stop Hub for Entertainment!

Bittereinders Nasionaal

Description
Advertising
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago

1 month, 2 weeks ago

Ondersteun vir Dries deur een van die volgende metodes:

*Vul die vorm op ons webtuiste in en skryf ñ brief wat ons sal oorhandig aan die Belgiese ambasade:
https://www.bittereinders.co.za/dries

Vul die google vorm in:
https://docs.google.com/forms/d/1OdH2dk5LdIWnaFsQgO5mV8dc6-rcct_YVpFqKQ3Nna4/viewform?pli=1&pli=1&edit_requested=true

Stuur ñ epos aan ons na:
admin@bittereinders.co.za

Kom ons wys vir ons broers in Europa dat ons saam met hulle staan!

Hierdie aanval is nie net teen die Boer/Afrikaner in Suid-Afrika nie, maar teen alle trotse Blanke Volke oor die wereld heen.
Ons kan net wen as ons saam staan!

Bittereinders Groete
-Francois van der Merwe

1 month, 3 weeks ago

Kom ons kyk of ons vir die prinses kan help. Versprei asseblief die video en kom ons staan hier op vir geregtigheid en vir klein Carlin.
Volg asseblief ook haar Facebook blad Vir meer inligting en gaan kyk na haar back a buddy.

https://www.facebook.com/share/X4y6NRpCUuTwgoui/?mibextid=qi2Omg

1 month, 3 weeks ago
**Oom Dries Olivier het homself vandag …

**Oom Dries Olivier het homself vandag gaan oorgee aan die polisie in Groblersdal en is gearresteer. Hy het verskyn in die landroshof en is daarna op borg van R5000 vrygelaat.
Hy sal weer die 4de April saam my en die ander drie manne in die hof op Groblersdal verskyn.
Op hierdie stadium kan ek u nie meer inligting gee nie, maar ek sal julle op hoogte hou tot die beste van my vermoë.

Bittereinders Groete
-Francois van der Merwe**

1 month, 3 weeks ago
Ek is in die laaste tyd …

Ek is in die laaste tyd baie gevra wat het my deur die donkerste van tye gedra, en ek kan eerlik antwoord hierdie boek. Nie net het dit my innerlike krag gegee nie maar hoop dat die Vader nooit ‘n mens verlaat nie.

Hierdie spesifieke bybel was vir my gegee deur iemand terwyl ek nog in aanhouding was in Groblersdal.

-Francois van der Merwe

1 month, 3 weeks ago

https://www.facebook.com/share/v/xsFo1ghevVmR7Gc5/?mibextid=WC7FNe

Die leier van die An Páirtí Náisiúnta (Ierse Nasionale Party) se jeugvleuel, Yan Mac Oireachtaigh, het die Suid-Afrikaanse ambassade in Ierland genader om hulle solidariteit met Francois van der Merwe en die Bittereinders in die Groblersdal-saak uit te spreek.
Ons se dankie aan Yan, en sien uit om sterker bande met hulle en ander jeug leiers en organisasie oor Europa en die VSA te bou.

Bittereinders Groete
Raak vandag betrokke by DIE beweging wat onbeskaamd alleenlik vir Afrikaner/Boere belang baklei.
www.Bittereinders.co.za
of stuur vir ons n whatsapp na: 071 753 7683
Epos: admin@bittereinders.co.za

Telegram: https://t.me/BVNasionaal
Whatsapp: https://chat.whatsapp.com/LeUmWPVsJXpLbgFg3ysbES

Facebook

Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

1 month, 3 weeks ago

Óige Náisiúnach - Solidarity with Afrikaners

https://www.youtube.com/watch?v=XcPe9S1cx1I

Bígí linn!
- nationalparty.ie/join

1 month, 3 weeks ago
Die lewe is 'n geskenk uit …

Die lewe is 'n geskenk uit God se hand. God het bepaal dat alle menselewens op 'n baie besonderse manier geskep word by wyse daarvan dat 'n man en vrou een word.

Die kerkvader Tertullianus en die Hervormer Martin Luther leer ons dat selfs die menslike siel gegenereer word met konsepsie, en dus ten nouste verbind is met ons genetiese samestelling (sien Levitikus 17:11, 14).

Dit is om hierdie rede dat aborsie moord is. En om jou eie kinders te vermoor is sekerlik een van die ergste gruwels denkbaar.

'n Volk word gebou deur gesinne, en gesinne word gevorm wanneer kinders verwek word. Daarom moet ons volk se kinders beskerm en gekoester word vir wat hulle werklik is - geskenke van God (Psalm 127:3).

Dit beteken dat ons ook daarna moet streef om eerder groter as kleiner gesinne en eerder meer as minder kinders te hê. Boerekinders is die toekoms van die Boerevolk.

-Dr. Adi Schlebusch (Pactum Institute)

www.bittereinders.co.za

www.pactuminstitute.com/

Bittereinders Nommer: 071 753 7683

2 months ago
Bittereinders Nasionaal
2 months ago
Bittereinders Nasionaal
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago