Unlock a World of Free Content: Books, Music, Videos & More Await!

Maroela Media Nuus

Description
Nie-amptelike Maroela Media nuusartikels
https://maroelamedia.co.za/ondersteun-ons/

Kontak: @conactadmin
Advertising
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago

1 week, 3 days ago

Bulls hou weer rugbypartytjie op Loftus
Die Bulls het 61 punte teen die Ospreys op Loftus Versfeld aangeteken.

Maroela Media

Bulls hou weer rugbypartytjie op Loftus | Maroela Media

Die Bulls het 61 punte teen die Ospreys op Loftus Versfeld aangeteken.

[Bulls hou weer rugbypartytjie op Loftus](https://maroelamedia.co.za/nuus/bulls-hou-weer-rugbypartytjie-op-loftus/)
1 week, 3 days ago

Olimpiese fakkel op pad na Parys
Die fakkel het Vrydagaand in die Franse ambassade in Athene deurgebring, nadat dit deur Griekse amptenare tydens ʼn seremonie aan Olimpiese amptenare van Frankryk oorhandig is.

Maroela Media

Olimpiese fakkel op pad na Parys | Maroela Media

Die fakkel het Vrydagaand in die Franse ambassade in Athene deurgebring, nadat dit deur Griekse amptenare tydens ʼn seremonie aan Olimpiese amptenare van Frankryk oorhandig is.

[Olimpiese fakkel op pad na Parys](https://maroelamedia.co.za/nuus/wereld/olimpiese-fakkel-op-pad-na-parys/)
1 week, 3 days ago

18 000 km te voet om spekboom te plant
Mark Mitchell het agt maande gelede begin het met ʼn staptog van 18 000 km om ʼn spekboom al die pad van Kaap Agulhas tot by Oslo in Noorweë se botaniese tuin af te lewer.

Maroela Media

18 000 km te voet om spekboom te plant | Maroela Media

Mark Mitchell het agt maande gelede begin het met ʼn staptog van 18 000 km om ʼn spekboom al die pad van Kaap Agulhas tot by Oslo in Noorweë se botaniese tuin af te lewer.

[18 000 km te voet om spekboom te plant](https://maroelamedia.co.za/nuus/18-000-km-te-voet-om-spekboom-te-plant/)
2 months, 2 weeks ago

Werker sterk aan ná hiëna haar gryp
ʼn Werker by die Berg-en-Dal-ruskamp in die Krugerwildtuin sterk aan ná ʼn hiëna haar aan die arm gebyt het.

Maroela Media

Werker sterk aan ná hiëna haar gryp | Maroela Media

ʼn Werker by die Berg-en-Dal-ruskamp in die Krugerwildtuin sterk aan ná ʼn hiëna haar aan die arm gebyt het.

[Werker sterk aan ná hiëna haar gryp](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/werker-sterk-aan-na-hiena-haar-gryp/)
2 months, 2 weeks ago

Misdaad wurg ook skole
In net drie maande is sewe moorde, 61 verkragtings en 252 voorvalle van aanranding by onderwysinstellings landwyd aangemeld.

Maroela Media

Misdaad wurg ook skole | Maroela Media

In net drie maande is sewe moorde, 61 verkragtings en 252 voorvalle van aanranding by onderwysinstellings landwyd aangemeld.

[Misdaad wurg ook skole](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/misdaad-wurg-ook-skole/)
2 months, 2 weeks ago

Duisende ouers, onderwysers registreer vir Bela-beraad
Ouers en onderwysers word genooi en aangemoedig om die beraad by te woon. Die doel van die beraad is om die beoogde wetgewing en die impak daarvan op die onderwysstelsel, kinders, ouers en skole te bespreek.

Maroela Media

Duisende ouers, onderwysers registreer vir Bela-beraad | Maroela Media

Ouers en onderwysers word genooi en aangemoedig om die beraad by te woon. Die doel van die beraad is om die beoogde wetgewing en die impak daarvan op die onderwysstelsel, kinders, ouers en skole te bespreek.

[Duisende ouers, onderwysers registreer vir Bela-beraad](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/duisende-ouers-onderwysers-registreer-vir-bela-beraad/)
2 months, 2 weeks ago

Hollywood: Netflix-fliek oor prins Andrew op pad, Beyoncé verras met country-lied
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.

Maroela Media

Hollywood: Netflix-fliek oor prins Andrew op pad, Beyoncé verras met country-lied | Maroela Media

Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.

[Hollywood: Netflix-fliek oor prins Andrew op pad, Beyoncé verras met country-lied](https://maroelamedia.co.za/nuus/wereld/hollywood-netflix-fliek-oor-prins-andrew-op-pad-beyonce-verras-met-country-lied/)
2 months, 2 weeks ago

‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”

Maroela Media

‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika | Maroela Media

“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”

[‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kokkedoor-se-sjef-pieter-floreer-in-wes-afrika/)
2 months, 2 weeks ago

Hoë skuldvlak bly enorme bron van kommer
Die oorskryding van die teiken vir skuld in verhouding tot BBP, dui daarop dat die regering se fiskale bestuur onvolhoubaar is.

Maroela Media

Hoë skuldvlak bly enorme bron van kommer | Maroela Media

Die oorskryding van die teiken vir skuld in verhouding tot BBP, dui daarop dat die regering se fiskale bestuur onvolhoubaar is.

[Hoë skuldvlak bly enorme bron van kommer](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/hoe-skuldvlak-bly-enorme-bron-van-kommer/)
2 months, 2 weeks ago

‘ANC, jy het nou lank genoeg die land se tyd gemors’ – Steenhuisen
Steenhuisen sê die DA het besluit om sy 2024-verkiesingsmanifes van die Uniegebou af voor te lê om ʼn duidelike boodskap te stuur.

Maroela Media

‘ANC, jy het nou lank genoeg die land se tyd gemors’ – Steenhuisen | Maroela Media

Steenhuisen sê die DA het besluit om sy 2024-verkiesingsmanifes van die Uniegebou af voor te lê om ʼn duidelike boodskap te stuur.

[‘ANC, jy het nou lank genoeg die land se tyd gemors’ – Steenhuisen](https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/anc-jy-het-nou-lank-genoeg-die-land-se-tyd-gemors-steenhuisen/)