Unlock a World of Free Content: Books, Music, Videos & More Await!

Solidariteit

Description
Advertising
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago

8 months, 2 weeks ago

Solidariteit: Bemagtig en bemoedig jou werknemers so!

Deur Heléne Leonard In die huidige besigheidsomgewing is die bemagtiging en bemoediging van werknemers ʼn kritieke faktor vir ʼn suksesvolle onderneming. Solidariteit se splinternuwe bymekaarkomplek vir werknemers en werkgewers is ʼn ideale plek vir organisasies om hul werknemers te bemagtig. Solidariteit se voordele speel ʼn belangrike rol in die bemagtiging en bemoediging van jou besigheid…

https://solidariteit.co.za/solidariteit-bemagtig-en-bemoedig-jou-werknemers-so/

8 months, 2 weeks ago
Solidariteit
8 months, 2 weeks ago

Solidariteit Werk bemagtig werkgewers

Solidariteit se splinternuwe aanlyn bymekaarkomplek is daargestel vir diegene wat wil werk en wat ook góéd wil werk. Hierdie gemeenskapsplatform bied werkfasilitering waar werknemers en werkgewers bymekaar kan kom. ”Ons is opreg dankbaar vir die oorweldigende getal van 300 poste wat werkgewers en werwingsmaatskappye maandeliks hier deel,” sê Mandy Thackwray, bestuurder van Werk op Solidariteit.…

https://solidariteit.co.za/solidariteit-werk-bemagtig-werkgewers/

8 months, 2 weeks ago
Solidariteit
8 months, 2 weeks ago

Drakoniese raswet en -regulasies nie meer op 1 September in werking

Solidariteit verwelkom die Departement van Arbeid en Indiensneming se aankondiging dat die drakoniese nuwe wysigings van die Wet op Billike Indiensneming nie meer op 1 September 2023 in werking gestel gaan word nie. Die Departement hou nogtans vol die vorige Wet moet nou nog in ag geneem word met die opstel van rasplanne in die…

https://solidariteit.co.za/drakoniese-raswet-en-regulasies-nie-meer-op-1-september-in-werking/

8 months, 2 weeks ago
Solidariteit
8 months, 3 weeks ago

Afrikaans – die taal van jou toekoms!

Afrikaanssprekendes word gereeld gekasty oor hulle moedertaal. Die beledigings, beskuldigings en bekommernisse oor dié taal laat ons dikwels verward. Hierdie verwarring is eintlik frustrerend as mens in ag neem dat dit deur leuens veroorsaak word. Dit is hoog tyd dat ons die wanpersepsies takel, die halwe waarhede ontbloot en die feite laat tel … Wat…

https://solidariteit.co.za/afrikaans-die-taal-van-jou-toekoms/

8 months, 3 weeks ago
Solidariteit
8 months, 3 weeks ago

Polisie sonder wiele sorg vir misdaad sonder brieke

Deur Nico Strydom Skokkende syfers oor stukkende en ongebruikte polisievoertuie en ʼn reusetekort aan speurders. Dit is net twee van die jongste uitdagings waarmee die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te kampe het. Bheki Cele, die Minister van Polisie, het in parlementêre antwoorde bevestig dat soveel as 21% van polisievoertuie vir sigbare polisiëring en 15% van dié…

https://solidariteit.co.za/polisie-sonder-wiele-sorg-vir-misdaad-sonder-brieke-2/

8 months, 3 weeks ago
Solidariteit
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 2 months, 3 weeks ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 4 days, 19 hours ago

Last updated 2 months, 3 weeks ago