Infinite Entertainment, Zero Cost: Get Your Free Books, Music, and Videos Today!

Podlitiek

Description
'n kuierplek vir Podlitiek se luisteraars. Ontnonsens saam.
Advertising
We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 3 months, 1 week ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 2 weeks, 1 day ago

Last updated 3 months ago

3 weeks, 3 days ago

https://youtu.be/rWcTRfGUWvQ?si=1BH9vYmH0SiBf4Pc

YouTube

Post-1994: Afrikaners word wéér organisasiebouers

Ek bespreek hoe Afrikaners weer organisasiebouers in die 21ste eeu geword het (post-1994) , na 'n periode van staatsbouers wees onder apartheid. N.P. van Wyk Louw se skrywes oor Afrikaner kulltuurorganiasies word ook ontleed.  [ Episode 51 ] In alle Ernst…

3 weeks, 3 days ago

https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/n-belangrike-deurbraak-vir-vryheid/

Maroela Media

ʼn Belangrike deurbraak vir vryheid | Maroela Media

Die federalistiese inslag van die Afrikaner-verklaring blyk duidelik uit die feit dat alhoewel ʼn verskeidenheid van identiteite erken word, daar nie geskroom word om te sê dat dit ons volksidentiteit is wat hier op die voorgrond tree nie.

Podlitiek
3 weeks, 4 days ago

Regstreeks 16:00

https://www.youtube.com/live/t6PDVrFNASo?si=KLvY9MtOwfcPfg4n

YouTube

Ep. 242 - Die Afrikaner Verklaring en NGV openbarings

In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die bekendstelling van die Afrikaner Verklaring, Lesufi se nuutste uitlatings oor gesondheidsorg, en die werklikheid van privaat gesondheidsorg in arm gemeenskappe. Die Afrikaner Verklaring: https://afrikan…

Regstreeks 16:00
2 months, 4 weeks ago

Ons is regstreeks!

https://www.youtube.com/live/1eQYJv44yNc?si=-199pOpYizMYT0cL

YouTube

Ep. 236 - Kaderontplooiing, staatsfondse vermorsing, nuwe nommerplate verknorsing

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné die begrotingsrede, die Gautengse Hooggeregshof se besluit om die aansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar van die hand te wys, en Panyaza Lesufi se plan om vir Gauteng nuwe nommerplate te…

Ons is regstreeks!
2 months, 4 weeks ago

https://youtu.be/pcO1YdGKN4w?si=t-iY4RiWtsLFvDNT

YouTube

'n Nuwe Afrikaanse skooltuiste vir en vanuit die gemeenskap | 21 Februarie 2024

Gimnasium Pretoria is 'n Afrikaanse, Christelike gekombineerde skool in die ooste van Pretoria. Meer besonderhede oor wanneer die skool open, sal mettertyd bekendgemaak word. Gimnasium Pretoria is deel van die Solidariteit Beweging. Besoek gimnasium.co.za…

3 months, 2 weeks ago

Podlitiek verteenwoordig 👍

https://twitter.com/ConCaracal/status/1754450254684950564?t=a2puiG3SWY8-SJAuPGyi3w&s=19

X (formerly Twitter)

Conscious Caracal 🇿🇦 (@ConCaracal) on X

Got an email this morning informing me that I've been nominated for the @Dear\_SA\_ Young Leader Awards 2024. You'll find my name, Ernst van Zyl, in the Civil Society category. Voting closes 30 April 2024. LINK: https://t.co/6DCzhgYkOv #DearSAYoungLeaderAwards2024

5 months ago

https://twitter.com/ConCaracal/status/1737369020502831132?t=WvfC4c50EivLYrHp7ejIxw&s=19

X (formerly Twitter)

Conscious Caracal 🇿🇦 (@ConCaracal) on X

20 Desember 1914 Jopie Fourie is in die omgewing van Rustenburg op 16 Desember gevange geneem, het voor 'n krygshof verskyn en is op 20 Desember tereggestel voor 'n vuurpeloton, sonder 'n blinddoek. Toe alles gereed was vir die vuurpeloton, begin sing Fourie…

Podlitiek
5 months ago

https://youtu.be/p_fKW44Az4U?si=83ZLBtqT57kQ4t5B

YouTube

Die morele verval van plaasmoorde-ontkenning | In alle Ernst

Hierdie week se onderwerp is die morele verval wat gepaard gaan met die ontkenning van plaasmoorde. [ Episode 47 ] In alle Ernst is ook beskikbaar op: Webtuiste: https://www.Inalleerns.co.za Spotify: https://open.spotify.com/show/2lEKJL2OePsksLsFQyvDC2…

5 months, 1 week ago

Ernst deel van sy gedagtes rondom Geloftedag:

https://twitter.com/ConCaracal/status/1734100687913415126?t=4Gpi8vZBlY0fFewSTQ8Rnw&s=19

X (formerly Twitter)

Conscious Caracal 🇿🇦 (@ConCaracal) on X

Dit was 'n eer om deur die Oudtshoorn Geloftefeeskomitee genooi te wees om van my gedagtes te deel rondom Geloftedag: https://t.co/BMyTaZq74l

6 months, 3 weeks ago
Ken jou geskiedenis.

Ken jou geskiedenis.

We recommend to visit

III ♾-
IG http://Instagram.com/rophnan
FB https://www.facebook.com/RophnanOfficial

Last updated 3 months, 1 week ago

La vraie vie en Russie 🇷🇺

Last updated 2 weeks, 1 day ago

Last updated 3 months ago